Blitar

Blitar
Blitar


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Oos-Java
 Koördinate 8 6S 112 9E
 Oppervlakte:  
 - Totaal 32,578 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 132.000
 - Bevolkingsdigtheid 3.875/vk km
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Amptelike webwerf http://www.blitar.go.id.

Blitar is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Oos-Java-provinsie. Dit lê suid van die vulkane Kelud en Kawi.

Soekarno, 'n boorling van Blitar en die eerste president van Indonesië, lê hier begrawe.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search